15 Februarie
2019
Love is in the air…Ons het vanjaar
Valentysdag op 15 Februarie gevier met
‘n heerlike sokkie en gewone klere . Die
skoolleiers was verantwoordelik vir die
optof van die saal en die opruim daarna.
Tydens die sokkie is daar n Mnr en Mej
Valentyn verkies. Die wenners was Marvin
Getyes en Oratile Leburu. Die sokkie was
n reuse sukses!
Love is in the air…We celebrated
Valentines Day on 15 February with n
dance and civvies. The school leaders
were responsible for decorating and
tidying the hall. During the dance we
elected a Mr and Miss Valentine. The
winners were Marvin Getyes and Oratile
Leburu. The dance was a huge success!
|