Public Speaking is a very important event on our calendar. Every year, in the fourth term, we participate in the Inter Schools Public Speaking.
Ons is vier skole wat teen mekaar meeding: Die Wilge, Keurhof, Daeraad en Oom Paul. Die kompetisie is baie sterk en daar word hard gewerk om gereed te wees vir hierdie byeenkoms.

We did very well last year. Nomsa Nhlapo won the trophy for Best English speaker Gr.8 as well as the trophy for Best Senior speaker.
Kelly Leeuwtjie het die trofee gewen vir Beste Afrikaanse spreker Gr. 10.

Die waarde om leerders te leer om beredenerend en met selfvertroue voor ander mense te praat, moet nooit onderskat word nie.
   

2016

 
 

Home | About Us | ...

 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0