Elke jaar word daar 2 netbaldae gehou. Die eerste dag roteer tussen 4 skole nl. Oom Paul, Die Wilge, Keurhof en Daeraad. Die tweede netbaldag word elke jaar deur Daeraad in Wolmaranstad aangebied.

During those two days a round robin is played and at the end of the second day the best team is chosen as the North West League Winners and wins the trophe. All the players of the first, second and third teams receive medals as well as certificates.

n Span buitekeurders kies die Noordwesspan wat NW gaan verteenwoordig by die SAs.

NETBALVERSLAG 2017
Elke jaar word daar 2 netbaldae aangebied. Die eerste dag roteer tussen die vlg. skole: Die Wilge, Oom Paul, Coligny en Keurhof.

Ons speel rondomtalie die 2 dae en aan die einde van die 2de dag word die wenners aangekondig. Elke wenspan ontvang n trofee, en die leerders n medalje en sertifikaat. Die spanne wat 2de en 3de eindig ontvang elk n medalje en sertifikaat. Op die eerste ligadag word die Noord Wes span aangekondig wat Noord Wes gaan verteenwoordig by die Wintespele. 3 Van ons leerders is die jaar ingesluit in die span.

Ons netbalseisoen was weereens n groot sukses en die leerders het hul goed van hul taak gekwyt.

Baie dankie aan al die afrigters vir jul harde werk die jaar.

Netbalgroete.
 

2017

     
     

   

2016

 

 

 

 

 

 


2015

The following teams were North West League Winners this year:
Second Team
Under 16
Under 15
Under 14

The following teams were runners up in the North West League:
First Team
Under 13

The following 2 learners were chosen for the North West Team and will be playing in the SA championship at EG Jansen:
Kamogelo Molehabangwe
Tsholofelo Gaanakgomo

Well done, girls!!

 

2015

   
     
     
 

Home | About Us | ...

 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0