Die koor bestaan uit omtrent 20 seuns. Hulle het hierdie jaar eers begin om saam te sing. Hulle is 'n groep wat nie professioneel afgerig word nie maar net sing omdat hulle dit baie geniet om te sing.

Onder die leiding van mev. Hanlie Barnard het hulle Woensdag 12 Augustus 2015 aan die Eisteddfod deelgeneem by Musikon in Klerkdorp. Hulle behaal 2 A's, 1 A+ en 1 A++.

 

 

 
 

Home | About Us | ...

 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0